So werk die natuur eintlik!

SKU: 9781991256874
So werk die natuur eintlik! - die verbeeldingsreise van Tarantukan by Peet Van Schalkwyk

So werk die natuur eintlik!

SKU: 9781991256874
Dispatch 5-7 working days
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Die verbeeldingsreise van Tarantukan
Regular price R 275.00 Sale price R 261.00 RW Saving 5%
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  /
Tax included. Shipping calculated at checkout.
"Hierdie boek is geskryf vir alle mense wat geïnteresseerd is in die werkinge van die natuur... en hierdie kundige skrywer doen dit aan die hand van sy vertelling. In hierdie boek is sy vertellings boeiend en uitdagend. Hy bied die harde feite van die wetenskap en hoe die reële wêreld gerat is met die bekoorlikeid van fantasie aan. Daarmee skep die skrywer ’n sprokieswêreld vir die nuuskierige leser, dié wat belangstel in hoe dinge in die natuur werk. So lok hy oud en jonk om saam te kom op Tarantukan se wonderlike verbeeldingsreise. Tarantukan is tevrede dat die werklikheid is soos hy dit sien, maar soms wonder hy tog of hy reg is. In sy fantasiewêreld daag sy verbeelding dan op en neem hom op ongeloofl ike verbeeldingsreise. Sy verbeelding kom in verskillende gedaantes – dit is karakters uit die mitologie en volksverhale; wetenskaplegendes; spoke en soms help pratende diere hom ook nog reg. Elke keer word sy subjektiewe insigte uitgedaag, met sy kop gesmokkel en so leer hy meer oor hoe die natuur eintlik werk. So leer hy byvoorbeeld van riviere wat opdraand vloei, dat die maan af beweeg as hy opkom, dat hy op ‘n fiets met vislynspeke kan ry, dat sonstrale nie uiteenloop soos dit met sonsopkoms lyk nie, dat sy badkamerskaal vir hom jok en dat sy twee oë nie dieselfde reënboog sien nie. Dan is daar ook nog die goue towermunt wat hom altyd waarsku as sy verbeelding op pad is. Hy hoef dit net te vryf wanneer hy sy verbeelding se wysheid nodig het. Kom ontdek en geniet saam met lesers van alle ouderdomme!"--

Age Range:
Publisher Date: 1905-07-16
Publisher: Naledi Publishers
Pages: 164
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.