Kaartjieplanne

SKU: 9781928201403
Kaartjieplanne Fransie Snyman

Kaartjieplanne

SKU: 9781928201403
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Regular price R 95.00 Sale price R 90.00 RW Saving 5%
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Paperback
Tax included. Shipping calculated at checkout.
n Onmisbare hulpbron vir elke kaartjiemaker. Hierdie boek is propvol idees vir kaartjiemakers op alle vlakke en kom met sy wonderlike versameling bloudrukke besonder handig te pas as jou muse stil raak. Dit vereenvoudig die proses en verseker pragtige handgemaakte kaartjies. Basiese inligting oor kleur, komposisie en balans word prakties toegepas in eenvoudige getekende planne wat jy vinnig kan volg sodat jy jou skeppende energie kan gebruik vir die kies en samestelling van die verskillende elemente. Daar is by elke plan gedetailleerde inligting oor die verhoudings, plasing en groottes van al die elemente sodat jy jou bestaande karton, papier en tooisels kan gebruik om kaartjies te maak met die versekering al die elemente in balans en die kaartjie visueel treffend sal wees. So kan jy nie net tyd bespaar nie, maar ook oorskietstukkies papier benut. Elke plan kan op verskeie maniere toegepas word deur dit regsom of linksom, horisontaal of vertikaal te draai of om te keer. Daar is vertikale en horisontale uitlegte vir standaardgrootte, vierkantige, langwerpige en groot kaartjies. Elke plan word geillustreer met foto’s van verskeie kaartjies wat daarvolgens gemaak is wat wys hoe dieselfde plan verskillende toepassingsmoontlikhede het – van regtig eenvoudig tot ingewikkelde laag-op-laag kaartjies. Voorbeelde toon hoe dieselfde basiese ontwerp vir kaartjies vir verskillende geleenthede gebruik kan word – van Valentynsdag tot Kersfees. Met 'n basiese plan tot jou beskikking kan jy jou verbeelding vrye teuels gee en jou papier en tooisels op maniere gebruik waaraan jy nog nie gedink het nie.

Age Range:
Publisher Date: 2015-04-10
Publisher: Metz Press
Pages:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.