Rassie: Stories oor rugby en die lewe

SKU: 9781770108721
Rassie: Stories oor rugby en die lewe

Rassie: Stories oor rugby en die lewe

SKU: 9781770108721
Dispatch 5-7 working days
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.
Regular price R 387.00 Sale price R 333.00 RW Saving 14%
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre: Sports & Adventure Biography and Memoirs
Format:  Paperback
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte. Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as speler wie se ingebore rugbyinstink, vermoë om ’n wedstryd anders te lees en aptyt vir harde werk hom nog altyd onderskei het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy verkies om na ure se videomateriaal te kyk om wenstrategieë uit te werk. Toe hy die geleentheid gebied is om as Springbokkaptein vir sy land uit te draf, het hy dié eer van die hand gewys. Rassie dink terug aan die tye toe hy ’n belangrike onderdeel van die ratwerk in Nick Mallett se rekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990’s was. Hy herroep die pyn van die 1999-Wêreldbeker en die besering wat ’n einde aan sy loopbaan as speler beteken het. Hy bespreek sy revolusionêre afrigtingstegnieke, wat aanvanklik afgelag en toe met ope arms aangegryp is, hoe hy die rugbystrukture by die Stormers die stryd aangesê het en die respek van die Ierse aanhangers by Munster verdien het. Rassie gesels oor sy grootste bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby, die aanstelling van die eerste swart kaptein, Siya Kolisi, sonder ’n groot ophef of omstredenheid, en hoe die onmiddellike sukses van sy onverskrokke planne vir die effektiewe rassetransformasie van die nasionale span gelei het tot die Rugbywêreldbeker-triomf in 2019. Lesers sal hulle verkneukel aan die agter-die-skerms-inligting oor interaksies, omstredenheid en voorheen onvertelde verhale uit ’n waarlik grensverskuiwende lewe.

Age Range: 18+
Publisher Date:
Publisher: Pan Macmillan
Pages:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.