Ingrid Jonker

SKU: 9781415209363
Ingrid Jonker by Petrovna Metelerkamp

Ingrid Jonker

SKU: 9781415209363
Dispatch 5-7 working days
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Regular price R 400.00 Sale price R 380.00 RW Saving 5%
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Paperback
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Die digter Ingrid Jonker was 31 toe sy in die vroeë oggendure van 19 Julie 1965 verdrink het, al beweer bronne sy was ’n jaar ouer. Vandag bespiegel mense steeds oor menige ander feit rondom die lewe van dié fassinerende figuur.Meer as 50 jaar later verskyn hierdie eerste omvattende biografie van Jonker: die dogter van ’n stoere volksraadslid getroud met ’n vrou uit die Afrikaner-adel; die minnares van bekende skrywers en kunstenaars; die enkelouer sonder ’n vaste heenkome vir haar en haar kind; maar veral die digter wie se aansien ná haar dood steeds toeneem.Hierdie toeganklike biografie vertel Jonker se lewensverhaal: Met haar ma wat in inrigtings opgeneem is, word Ingrid as dogtertjie deur haar ouma versorg. Sy tree kortstondig in die huwelik met die pa van haar meisiekind, terwyl haar digterstalent met die aanmoediging van ’n boheemse vriendekring ontwikkel. Haar onstuimige liefdesverhoudings met onder andere die skrywers Jack Cope en André P. Brink word breedvoerig beskryf; ook haar angswekkende laaste paar uur en die kontroversie daarna. Nuwe inligting uit briewe, dagboeke en opnames van gesprekke met vriende en familie kort ná haar dood dra by tot hierdie verhaal van vlees en bloed oor een van Suid-Afrika se aangrypendste kultusfigure.

Age Range:
Publisher Date: 2018-01-01
Publisher: Penguin Random House
Pages: 437
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.