Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant

SKU: 9781067234850
Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant

Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant

SKU: 9781067234850
Paperback·Ages 18+
Regular price R 275.00 Sale price R 250.00 RW Saving 9%
/
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock
Dispatches in 1–3 working days
  • STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
  • INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.

About Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant By Barnard Beukman

Op Donderdag 13 Junie 2024 het die nuus op die sakenuuswebwerf Moneyweb gebreek: Media24 gaan die dagblad Beeld, asook drie ander titels, Rapport, Daily Sun en City Press sluit. Volgens die Moneywebjoernalis Jeremy Maggs, sou “die besluit lesers en die Suid Afrikaanse mediabedryf skok.”


Lesers, redaksielede en adverteerders moes toekyk hoe ‘n vreemde en teenstrydige reeks gebeure rondom die sluiting afspeel. Barnard Beukman probeer van die onbeantwoorde vrae beantwoord. Ook deur heelwat te onthul van wat in die gange en raadsale van Media24 en Beeld afgespeel het en beskryf die openbare wipplankrit van ses maande, om die koerant te sluit, wat gevolg het.


Agter die skerms het dit tot die afgryse van die maatskappy geblyk dat adverteerders hul goed begin vat loop en miljoene rande se inkomste aan Media24-publikasies onttrek het. Gevolglik het die koppe onder Media24-bestuurslui, wat die koerantsluiting moes bestuur, begin rol. So fel het die openbare diskoers oor die sluiting van Beeld en ander koerante gewoed, dat Media24 se interim uitvoerende hoof, Raj Lalbadhur, dit in ‘n brief aan personeel as die hoofrede aangevoer het waarom die maatskappy nie in 2024 sy halfjaarlikse winsbegroting behaal het nie


Book details

Format
Paperback
Reading age
18+
Pages
208
Publisher
Naledi Publishers
Published
1 July 2025
Language
Afrikaans
ISBN
9781067234850

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.