Spertyd

SKU: 9780624084327
Spertyd

Spertyd

SKU: 9780624084327
C-Format·Ages 18+
Regular price R 280.00 Sale price R 266.00 RW Saving 5%
/
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Dispatches in 5–7 working days
  • STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
  • INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.

About Spertyd By Elsa Joubert

“Daar is ’n dun skilletjie om ons brein wat ons in die hede anker. Maar soos ’n mens oud word, kom daar skeurtjies in die skil, soos ’n ou laken skif. Dan stroom die verlede daardeur, ontydig of nie. Dis hoekom oumense deurmekaar raak, of hulle konsentrasie swak word, of hulle dinge soos sleutels verloor.” Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur ’n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009).

Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken in besondere detail en met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers. Selde, indien ooit, is daar al só eerlik, met so ’n totale afwesigheid van sentimentaliteit geskryf oor die oudwordproses. Dit is egter allermins ’n swaartillende leeservaring, want deernis en humor bly nooit agterweë nie.
Spertyd is ’n boek wat geen leser onaangeraak sal laat nie – dit bied nie alleen helder insig in die skrywer se lewensbeskouing nie, maar nooi ten slotte elke leser uit om diep na te dink oor sy of haar eie bestaan.


Book details

Format
C-Format
Reading age
18+
Pages
208
Publisher
Tafelberg Publishers
Published
1 November 2017
Language
Afrikaans
ISBN
9780624084327

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.