Bedorwe Skoonheid: Joey Superster

SKU: 9781067234447
Bedorwe Skoonheid: Joey Superster

Bedorwe Skoonheid: Joey Superster

SKU: 9781067234447
Author: Margaret Gardiner
  • Low stock - 2 items left
  • Inventory on the way
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
'n stylevolle sexy lokettreffer
#1 in Series
Genre:
Format:  Paperback

Loading locations...
Regular price R 275.00 Sale price R 250.00 RW Saving 9%
/
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.

Welkom in die wêreld van die model Joey Superster - 'n warrelwind van kokaïen, seks en geld.
Dit lyk asof Josephine Brinkley alles het: Sy is 'n superstermodel in Amerika tydens die 1980's, 'n voorbladmeisie wat kaal op mode-advertensieborde bo Sunset Boulevard pryk.
Vroue wil soos sy wees. Mans wil haar eenvoudig net hê.
Maar onder die blink lagie fineer skuil 'n traumatiese verlede. Die einde van haar huwelik met die Italiaanse aristokrasie het gelei tot 'n tydperk in rehabilitasie. Met haar terugkeer na partytjies, premières en modelwerk, hoop sy dat 'n lewe van ontwerpersklere en glansmense haar nie weer op haar ou weë sal terugneem nie. As sy maar net werklik gesien, gehoor en verstaan kon word, sou sy dalk nie weer op 'n pad van selfvernietiging gaan nie.
Joey wil die oorsaak van haar wilde, ongetemde gedrag konfronteer - maar moet toegee dat 'n daad uit haar jeug by haar spook. Terwyl Joey veg van verslawing tot verlossing, kan sy die rigting van haar lewe verander, haar donker verlede hanteer en die superster word wat sy altyd bestem was om te wees?
Die voormalige Mej. Heelal, Margaret Gardiner, gee lesers die sleutel tot geheime wêreld van supermodelle, seks, styl en skandaal in haar heerlik meesleurende debuut, Joey Superster, die eerste in 'n opwindende Bedorwe Skoonheid-reeks


Age Range: 18+
Publisher Date: 10 March 2025
Publisher: Naledi Publishing
Pages: 256
Dimensions:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by deliver address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Margaret Gardiner het op 16 ‘n internasionale voorbladmeisie geword, Mej. Heelal op 18 en uiteindelik die moderedakteur by GoldenGlobes.com. Sy het saam met gesogte sterre, van Angelina Jolie tot Zendaya, gewerk. Sy weet hoe dit voel om op die rooi tapyt te wees, in die kollig – en wat agter die skerms aangaan. Met ‘n graad in sielkunde en ‘n fokus op diversiteit, gelykheid en insluiting, is haar debuutroman vir elke vrou wat al ooit minderwaardig gevoel het.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)