Hoe ek dit onthou
SKU: 9780795710537
Hoe ek dit onthou
SKU: 9780795710537
2 reviews
C-Format
Francois van Coke span met die skryf van hierdie biografie saam met Annie Klopper om in sy eie stem die gebeure te vertel wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op als van Fokofpolisiekar tot Van Coke Kartel, die sukses van “Toe vind ek jou” en sy rol as afrigter op The Voice. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees.
Regular price
R 320.00
R 320.00
Sale priceR 270.00
R 270.00
RW Saving 16%
/
- STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
- INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.
