{"product_id":"die-a-b-c-van-suid-afrikaanse-baanbrekervroue","title":"Die A,B,C van Suid-Afrikaanse Baanbrekervroue","description":"Hierdie is nie 'n gewone A tot Z boek nie …\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet elke letter van die alfabet vereer hierdie boek die bydrae van vroue tot Suid-Afrika se verlede, hede en toekoms. Met behulp van kort, maklik leesbare biografieë en illustrasies, wat so helder en vol vernuf is soos die vroue wat dit uitbeeld, deel hierdie boek die lewensverhale van 26 Suid-Afrikaanse rebelle, kunstenaars, moeilikheidmakers, atlete, dansende divas en vryheidsvegters.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek is iets van ʼn Suid-Afrikaanse weergawe van Rad American Women en Good Night Rebel Girls, maar met ʼn eie tuisgemaakte smaak van buitengewone vroue.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eAmbre Nicolson is ʼn skrywer en redakteur woonagtig in Kaapstad. Voor en na die verwerwing van grade in Engels en joernalistiek aan die Rhodes-universiteit, was sy ʼn skoonmaker in Londen, ʼn muurskilder in Barcelona, ʼn taalstudent in Sjanghai, ʼn boeknavorser in New York, ʼn onderwyser in Taipei en ʼn tydskrifredakteur in Kaapstad. Sy is ook ʼn redakteur van die storievertelling-publikasie, Molo.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39917384073331,"sku":"9780799396980","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-a-b-c-van-suid-afrikaanse-baanbrekervroue-ambre-nicolson-29458944852083.jpg?v=1647256121","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/die-a-b-c-van-suid-afrikaanse-baanbrekervroue","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}