{"product_id":"9781997476320","title":"Die Miere Maak Amok","description":"Jan sukkel om te lees, want die letters wil nie stilstaan nie. Dit krioel soos miere op die bladsye wanneer hy vir sy toets moet leer. Die seun en sy hond, Hennie, oorweeg dit om te kroek, al voel hulle baie sleg daaroor. Maar dan maak Hennie gelukkig ’n briljante plan.\r\nDisleksie beteken nie dat ’n leerder dom of lui is nie, maar eerder dat hulle brein op ’n ander en meer kreatiewe manier moet leer om te lees en spel. Kinders met disleksie sien die woorde op ’n bladsy net ’n bietjie\r\nanders – die letters wil nie altyd stilstaan terwyl hulle lees nie. Party letters spring rond, ander draai onderstebo en soms lyk dit of daar ’n klomp stoute miere is wat met die woorde speel.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45504679149683,"sku":"9781997476320","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/DIE_MIERE_MAAK_AMOK_Voorblad_300dpi_RGB_v2.jpg?v=1789545374","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781997476320","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}