{"product_id":"9781997476078","title":"Parlement Praatjies C\/F","description":"\u003cp\u003eDr. Pieter Mulder was 30 jaar lank ’n parlementslid waartydens hy talle parlemente regoor die wêreld besoek het. Voordat hy die politiek betree het, was hy ’n dosent, medeprofessor en hoof van die Departement Kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit (Potcefstroom kampus) waar hy ook sy doktorsgraad verwerf het. Hy het later postdoktorale studies aan die Universiteit van Wisconsin-Madison in die Verenigde State voltooi. Deur te steun op hierdie rykdom van kennis en ervaring, is hy besonder goed gekwalifiseerd om hierdie unieke boek oor die parlement saam te stel. Sy sin vir humor skyn deur terwyl hy ware verhale en amusante voorvalle uit die parlementêre lewe vertel. Dit is ook ’n kenmerk van sy vorige boek waarin hy ’n kykie agter die skerms bied op gebeure in die parlement na 1994, Kan Afrikaners toyi-toyi?\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45020976054387,"sku":"9781997476078","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781997476078","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}