{"product_id":"9781997447016","title":"Oulike stories vir slaaptyd","description":"Buksie ontdek ’n wonderwêreld in stories, dis soos ’n regte droom! Kom ontmoet Bangjan die bang dinosourus en geniet stories saam met jou kleuter – net om slaaptyd bietjie uit te rek.\r\n\r\nDeel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.\r\n\r\nGeniet die reis deur die land van oulike stories …","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358758461555,"sku":"9781997447016","price":114.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/4564953482899.jpg?v=1787572017","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781997447016","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}