{"product_id":"9781991256850","title":"Die Grap van die Huwelik","description":"\u003cp\u003eTimothy Kieswetter se boek, Die Grap van die Huwelik, is die perfekte trougeskenk vir die volgende generasie, asook ‘n huweliksherdenkinggeskenk vir jouself.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Grap van die Huwelik analiseer al die prentjies van die huwelik wat ons van die vorige generasie geërf het. Die ridder op die wit perd en die damsel in distress is voorbeelde hiervan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie probleem is, as ons nie aan ons huweliksprentjies gaan verander nie, gaan ons in die versoeking wees om ons huweliksmaat te wil verander.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42127748857971,"sku":"9781991256850","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/GRAP-vd-HUWELIK_Voorblad_300dpi_RGB_V3.jpg?v=1722322041","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781991256850","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}