{"product_id":"9781991256225","title":"Claremont Daisy","description":"\"'N Volk moet suiwer bly anders verbaster hulle en beteken dit die einde van daardie volk Ons groot plan om ons rassevraagstuk op te los gaan nog die wêreld laat regopsit Hierdie was die denke van vele Suid Afrikaners in die Apartheid era Willie Hoods beskryf in sy roman Claremont Daisy die verhaal van twee jongmense wat oor die kleurgrens heen verlief aak Ook herinner dit ons aan die donker tye in ons geskiedenis gedwonge verskuiwings die ontugwet paswette gewelddadige oproer Moet mens weer daaraan herinner word? Besluit maar self of die wêreld na 1994 ten goede verander het.\"--Publisher's website.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358894514291,"sku":"9781991256225","price":238.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/26914413482896.jpg?v=1789920126","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781991256225","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}