{"product_id":"9781928446965","title":"Albertus... by die see","description":"Dis uiteindelik tyd om te vertrek! Die kar is gepak en die woonwa aangehaak. Die vakansie begin – die jakkalse is op pad see toe! Maar Albertus is ’n bietjie bekommerd … Hoe kan ’n mens pret hê as jy ver van jou vriende af is?","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358695088243,"sku":"9781928446965","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781928446965","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}