{"product_id":"9781928446521","title":"Chris, Taffie en die gruwelike grypdief","description":"Dis ’n woeste stormnag op Bettysbaai. Skielik skree ’n skril stem bo Chris se kop. Sy nekhare rys. ’n Boosaardige bruin oog gluur hom aan.\r\n\r\n’n Blink lem blits voor sy neus verby …\r\n\r\nSo ontmoet Chris vir Tawwe Taffie, die dapperste seevaarder aan die kus van Afrika.\r\n\r\nKlim aan boord vir ’n wilde vaart vol raaisels en dapper dade!","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358794965107,"sku":"9781928446521","price":152.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781928446521","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}