{"product_id":"9781928446422","title":"Langsame Leila","description":"Leila is ’n luiaap wat verkies om dinge stadig te vat. Een aand ploeg ’n vreemde gedierte deur die oerwoud en haar vriende raak skoonveld!\r\n\r\nSy val in die pad om hulle te soek.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358700167283,"sku":"9781928446422","price":67.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781928446422","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}