{"product_id":"9781920217686","title":"Blinktand Van Bosveldparadys","description":"Blinktand van Bosveldparadys is 'n lekkerleesboek oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. In hierdie avontuurlike reis beleef die jong leser nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers - jonk en oud - sal laat skaterlag.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"BRIZA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40143641116787,"sku":"9781920217686","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/blinktand-van-bosveldparadys9781920217686-813121.jpg?v=1709116285","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781920217686","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}