{"product_id":"9781779991447","title":"Die Weerligvoël","description":"\"Timo het ’n vreemde talent. Vandat hy klein was, kon hy met diere praat. Wel, soort van. Wanneer hy en sy troetelrot, Lucky, op ’n dag die koerant haal, is dit die begin van ’n wilde avontuur – die soort avontuur waarvan hy nog net in boeke gelees het.Waarom is ’n wêreldbekende multimiljoenêr skielik agter hom aan? En watter asemrowende geheim steek sy weg op haar privaat eiland?.\"--","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358834516083,"sku":"9781779991447","price":207.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781779991447","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}