{"product_id":"9781779890399","title":"Plaasdiere van Suid-Afrika","description":"Plaasdiere van Suid-Afrika is ’n vrolike prenteboek van ’n splinternuwe druknaam, Struik Agri. Dit stel jong lesers voor aan die vele plaasdiere – groot én klein – wat in die veld loop, in die kraal staan of in die hoenderhok skrop. Jong lesers ontmoet ’n woelige versameling van meer as 60 diere – van sagte skape en besige bokke tot kleurvolle koeie, parate plaasbrakke en klein kapok-hoendertjies. Feitebrokkies word vergesel deur volkleur-illustrasies en foto’s, en bou die jong leser se kennis oor plaasdiere en die lewe op Suid-Afrikaanse plase. Die boek se oulike uitleg maak dit lekker om oor die landbou te leer. Plaasdiere van Suid-Afrika is gemik op kinders onder sewe, en sal beslis plaaskinders én ...","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358795358323,"sku":"9781779890399","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/getimage_3949fc47-d9dc-455b-a9c8-efdf1d6ac780.jpg?v=1787646306","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781779890399","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}