{"product_id":"9781779890238","title":"Kinders se Spinne-Koppe van Suider-Afrika","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan data-sheets-root=\"1\"\u003eAbout Kinders se Spinne-Koppe van Suider-Afrika By Rudi Steenkamp\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVerken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe – hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTreffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet ’n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as ’n mier vermom is . . . en meer as vyftig ander – van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goedgekamoefleerde Basspinnekop.\u003c\/p\u003e","brand":"PENGUIN RANDOM HOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43180559335539,"sku":"9781779890238","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Kinders_20se_20Spinnekoppe_20van_20SA_20Cover.jpg?v=1752048292","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781779890238","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}