{"product_id":"9781779872432","title":"Meisie Langsaan + Vir N Oomblik Vir Altyd + Liefde Vir N Cowboy 3In1 Omnibus","description":"1. Liebert het al die eienskappe van ’n trouman: humorsin, ambisie, eerlikheid, oneindige geduld en ’n bottersagte hart. Maar hy is vir nie Adamia bedoel nie, daarvoor ken sy hom te goed. Dus skryf sy hom in vir ’n Boer-soek-vrou-kompetisie. Maar nou wil sy ook deelneem!\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n2. Guan van Wyk gaan haar nie om sy pinkie draai nie, besluit Anita. Sy is van ’n sterker stoffasie gemaak. Die man is ’n vleier, haar buurman en haar baas. Sy moet verbyhou. Sjoe, maar daardie oë ... \u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n3. Ami is New York se gunstelingstouterd, Brad is die goue seun van Country-musiek. Hul Las Vegas-troue is ’n skandaal, maar hulle moet voorgee om verlief te wees om hul families te beskerm. Maar Ami beleef by Brad iets wat sy gedink het nie meer bestaan nie – liefde sonder voorbehoud.","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66989920256115,"sku":"9781779872432","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781779872432.jpg?v=1792820741","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781779872432","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}