{"product_id":"9781776351213","title":"Ben Gaan Skool Toe","description":"\u003cp\u003eBen hou nie van skool toe gaan nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! \u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak… Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39813224333427,"sku":"9781776351213","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/ben-gaan-skool-toe-zuleka-smit-29228549963891.jpg?v=1644220246","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781776351213","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}