{"product_id":"9781776252633","title":"‘n Draak op ‘n skaatsplank","description":"Riek en Niek neem deel aan die skool se talentkompetisie ... maar Nanja het 'n nare plan!\r\n\r\nDie skool hou 'n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen terwyl Niek almal SKATER van die lag gaan maak.\r\n\r\nMaar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy 'n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie 'n kans nie. Gaan hulle dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja 'n les te leer?","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358765965427,"sku":"9781776252633","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/11398533482820.jpg?v=1787734592","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781776252633","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}