{"product_id":"9781776252619","title":"Superslak","description":"Spoetniek is nie ’n gewone slak nie.\r\n\r\nHy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.\r\n\r\nEn VINNIGER ook.\r\n\r\nRiek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.\r\n\r\nHy wen elke keer.\r\n\r\nMaar nare Nanja hou nie van slakke nie.\r\n\r\nDaarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!\r\n\r\nKan Riek en Niek aan ’n slim plan dink om Nanja terug te kry?","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358765998195,"sku":"9781776252619","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/11398393482820.jpg?v=1787685637","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781776252619","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}