{"product_id":"9781776194490","title":"Ten Slotte (Signed Bookplate)","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Ten Slotte (Signed Bookplate) by Eben Etzebeth\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEben Etzebeth is tans die speler wat al die meeste toetswedstryde in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie ellelange slot se intelligensie, energie en aggressie gevrees, gerespekteer en dikwels nageboots – maar hy bly ongeëwenaard. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHy is lid van die Springbokke se senior leierskapsgroep, en speel ’n deurslaggewende rol in ’n ongelooflik suksesverhaal wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers insluit, asook die span se posisie boaan die wêreldranglys die afgelope twee jaar. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore vir sy buitengewone sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy beskeie kinderjare in Goodwood – ’n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse nasionale span, vertel Ten slotte die verhaal van ’n merkwaardige sportloopbaan.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43208560345203,"sku":"9781776194490","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Unlocked_TPB_Afrikaans_HighRes_1.jpg?v=1753173751","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781776194490","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}