{"product_id":"9781776191772","title":"Anglo Boeroorlog In Kleur","description":"Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog ’n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39988437123187,"sku":"9781776191772","price":410.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-anglo-boereoorlog-in-kleur-tinus-le-roux-29649443422323.jpg?v=1649772159","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781776191772","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}