{"product_id":"9781775847519","title":"’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika","description":"Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ’n aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: ’n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese ...","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40386206433395,"sku":"9781775847519","price":551.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9781775847519.jpg?v=1661495258","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781775847519","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}