{"product_id":"9781770079120","title":"Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (Afrikaans Edition)","description":"Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39357922279539,"sku":"9781770079120","price":618.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/veldgids-tot-bome-van-suider-afrika-piet-van-wyk-28231338885235.jpg?v=1638286202","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781770079120","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}