{"product_id":"9781485311881","title":"Die Towenaars van Toeka; Nooit en vir ewig","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Towenaars van Toeka; Nooit en vir ewig by Cressida Cowell\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eXar en Wens het die bestanddele vir die doepa om van hekse ontslae te raak gekry. Nou roep die towerkoning hulle na die Meer van die Verlorenes. Maar hulle moet die doepa eers in die beker van tweede kanse aanmaak.\u003cbr\u003eXar is 'n towenaarseun wat deur 'n gevaarlike heksevlek beheer word. Wens is 'n krygermeisie met sterk towerkrag.\u003cbr\u003eKan hulle die honger Draakwurmmonster verslaan en met die beker ontsnap? En sal die doepa se towerspreuk sterk genoeg wees om die VLOEK VAN DIE WOESTE WOUD te verbreek … of sal die hekse VIR EWIG regeer?\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44185966542963,"sku":"9781485311881","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781485311881.jpg?v=1777031045","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781485311881","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}