{"product_id":"9781067234584","title":"Die Speletjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Speletjie By Celeste Slabber-Loriston\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTalia is in Graad 8. 13 amper 14 jaar oud. Sy is slim. Jy kan amper sê sy is ‘n superkind. Die enigste kind in haar familie — met ‘n binnehuisversierder-ma, argitek-pa, kunstenaar-ouma en ‘n oupa met OKV.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is juis die slimheid wat haar en haar beste vriendin Nzingha, op Hoërskool Ruiterhof se Graad 8-akademiese toer neem.\u003cbr\u003eDie toer begin by die grillerige Huis Fabergé met die vreemde eienaar, Vladlena. Die huis met 'n toegespykerde deur, vreemde beeld in die voorportaal, en 'n meisie met hartseer oë wat haar smeek om haar en haar ma te help.\u003cbr\u003eTalia word deel van 'n magiese wêreld waar sy 'n veer, skulp, ster en diamant moet vind om die raaisel van die roossteen op te los.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn as sy sou misluk?\u003cbr\u003eDan sal die bose Ruslan en Vladlena almal vir altyd gevange hou in 'n wêreld van illusies.\u003cbr\u003eWie is die meisie met die hartseer oë? En waarom het sy juis vir Talia gekies om haar te help?\u003cbr\u003eDalk is die vreemde skildery van Ouma, toegedraai in 'n doek in Oupappa se garage, die antwoord op al die vrae.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43209240379507,"sku":"9781067234584","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781067234584.jpg?v=1753105518","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781067234584","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}