{"product_id":"9781067185565","title":"Die Huilende Bruid \u0026 Ander Versinsels","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Huilende Bruid \u0026amp; Ander Versinsels by Dominque Botha\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn die Oos-Kaap raak haar eie agtergrond ‘n raam rondom die land se verlede en hede. Sy vertel die verhaal van ‘n verlore seun van die Botha-stam, keer terug na die Vrystaatse plaas waar sy grootgeword het, en komponeer ‘n intieme requiem vir die ontslape Breyten Breytenbach. Die Huilende Bruid en Ander Versinsels delf na betekenis in die lande van herinnering- met taal as enigste baken. Die stukke steek ‘n kleim af met die digter se fyn oor vir klank en met ‘n diep deernis vir menslike broosheid in die aangesig van die geskiedenis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45070898724979,"sku":"9781067185565","price":289.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Die-Huilende-Bruid-en-Ander-Versinsels.jpg?v=1780644069","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9781067185565","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}