{"product_id":"9780799392388","title":"Zinzi en Saffraan: Paddas en plante","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Zinzi en Saffraan: Paddas en plante By Asia Citro \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!\u003cbr\u003eHierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32101369151603,"sku":"9780799392388","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/zinzi-en-saffraan-paddas-en-plante-asia-citro-15411400999027.jpg?v=1752705814","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780799392388","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}