{"product_id":"9780799384031","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Se Nuwe Maat","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e  Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat:..'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;..helder, kindervriendelike illustrasies;..'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400534131,"sku":"9780799384031","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/leer-my-lees-tippie-se-nuwe-maat-jose-palmer-15104671547507.jpg?v=1637610120","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780799384031","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}