{"product_id":"9780799381627","title":"Alles Of Niks 3 in One","description":"\u003cstrong\u003eAlles of niks by Madelie Human\u003c\/strong\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eBernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geerf het. Sy wil dit restoureer en in ‘n gastehuis omskep… as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cstrong\u003eVerseelde liefde by Jennifer Symons\u003c\/strong\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn die romantiese wereld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise ‘n vurige Italianer. Toe ‘n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte…\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cstrong\u003eTwaalfuurman by Adele Reynder\u003c\/strong\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eZirkai kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098244723,"sku":"9780799381627","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/alles-of-niks-3-in-one-various-authors-15104671187059.jpg?v=1637120881","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780799381627","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}