{"product_id":"9780798185660","title":"Wat ruik so? In die huis","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Wat ruik so? In die huis by Elsa Silke\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk soek die kalant wat die stinkste winde laat, maar niemand wil praat! Was dit Ouma? Was dit die hond? Wie se walm hang hier rond? Elke verdagte in die huis moet een vir een ondersoek word, van die oupa wat na pipperment ruik tot die hond wat na appels ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElemente soos rymteks, flappies en \"krap-en-ruik\" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44127097290867,"sku":"9780798185660","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185660.png?v=1764828913","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798185660","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}