{"product_id":"9780798185653","title":"Wat ruik so? Op Die Plaas","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Wat ruik so? Op Die Plaas by Elsa Silke\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op 'n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal giggel van begin tot einde giggel!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElemente soos rymteks, flappies en \"krap-en-ruik\" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44127186813043,"sku":"9780798185653","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185653.png?v=1764830632","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798185653","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}