{"product_id":"9780798185370","title":"Opwipsprokie: Aspoestertjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Opwipsprokie: Aspoestertjie By Elsa Silke\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n onvergeetlike aand.\u003cbr\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43196908601459,"sku":"9780798185370","price":214.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185370.png?v=1752745163","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798185370","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}