{"product_id":"9780798185363","title":"Opwipsprokie: Hansie en Grietjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Opwipsprokie: Hansie en Grietjie By Elsa Silke\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Hansie en Grietjie met hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom op 'n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie . . . \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43196940124275,"sku":"9780798185363","price":214.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185363.png?v=1752717195","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798185363","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}