{"product_id":"9780798184557","title":"Bessie se hangkasbiblioteek","description":"\u003cp\u003eBessie Botha woon op 'n kleinhoewe buite Bloemfontein saam met haar broer, Willem. 1974 was nie 'n goeie jaar nie, en om alles te kroon, is haar oorlede man Stefaans se skatryk broer en sy jong deftige vrou op pad om te kuier.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBessie stel belang in al die uitgeworpenes van die buurt, of dit nou 'n verwaarloosde dier is of 'n jong kind wat 'n drukkie of 'n koppie tee nodig het.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"NB Publisher","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42026644275315,"sku":"9780798184557","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/M_a9028802-8c50-4b48-8840-e5d225181d30.webp?v=1719991358","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798184557","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}