{"product_id":"9780798184328","title":"Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes","description":"\u003cp\u003eDié diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wêreldwyd verkoop is, is ’n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes? Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41799823523955,"sku":"9780798184328","price":318.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/suid-afrikaanse-leefstylgids-vir-diabetes9780798184328-415889.jpg?v=1715938868","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798184328","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}