{"product_id":"9780798183833","title":"Weg is nie n Plek nie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Wag is nie n Plek nie By Santie van der Merwe\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNatasja bevind haar vroegoggend op die snelweg, tien ure noord van Kaapstad. Al haar besittings is agter in die kar en sy sweer sy sit haar voete nooit weer naby Johnny nie. Eers nadat sy op die N18 afgedraai het, onthou Natasja: George, haar pa se boesemvriend, woon nog op Lelievlei. Miskien moet sy gaan aanklop?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eIn dié aangrypende roman herinner die skrywer ons hoe die liefde ons almal raak. En soms skenk die heelal vir jou ’n beskermengel wanneer jy dit die nodigste het.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publisher","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43768829804659,"sku":"9780798183833","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/81snkVvlZoL._SL1500.jpg?v=1757054866","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798183833","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}