{"product_id":"9780798181129","title":"Die see","description":"Besoek die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die water en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie en swaardvisse! Vind uit watter diere bo-op en onder die yslaag leef en sluit aan by duikers om na 'n ou skeepswrak op die seebodem te kyk!","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32073679863923,"sku":"9780798181129","price":198.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-see9780798181129-415472.jpg?v=1709117757","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798181129","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}