{"product_id":"9780798179737","title":"Liewe Heksie: Leesboek 7","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Liewe Heksie: Leesboek 7 by Verna Vels\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers.\u003cbr\u003eIn Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43481772130419,"sku":"9780798179737","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Liewe_Heksie.png?v=1755153127","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798179737","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}