{"product_id":"9780798178969","title":"Liewe Heksie: Leesboek 8","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Liewe Heksie: Leesboek 8 by Verna Vels\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. \u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43481114116211,"sku":"9780798178969","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/detail.vmfb-6974-ga90.1.jpg?v=1755151709","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798178969","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}