{"product_id":"9780798175708","title":"Jagveld","description":"\u003cp\u003eJakhalsdans:\u003cbr\u003eDie jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. ’n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in ’n stuurs kluisenaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie laaste tango:\u003cbr\u003eNá hy die boosaardige reeksmoordenaar Basson aanrand, word werkverslaafde speurder Herkules de Wet na ’n klein dorpie gestuur om te gaan afkoel. Hier ontmoet hy vir Ella Winter, ’n mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. Op die nag van hul laaste dans saam, maak Basson sy opwagting op die dorp.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie ballade van Robbie de Wee:\u003cbr\u003eVoorheen suksesvolle musiekvervaardiger Len van Jaarsveld het in volslae ellende verval. Sy ontdekking van die briljante rockster Robbie de Wee bied aan hom ’n tweede, lááste kans, maar net toe Len behoorlik op sy voete begin kom, dreig die dood van ’n jong meisie om alles weer in duie te laat stort.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39322410090611,"sku":"9780798175708","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/jagveld-deon-meyer-28141784268915.jpg?v=1637556478","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798175708","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}