{"product_id":"9780798149594","title":"Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie","description":"In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van n stadsgesin wat bestaan uit n vergeetagtige ma, n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul Hollandse hond, n huishulp wat presies weet wat sy wil he en n buite-aardse beskermengel met n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met n glimlag, baie van hom\/haarself. Ek het jou al vertel van my naam, se Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, . . . ek glo ek sal eendag blom. \"","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66780429811827,"sku":"9780798149594","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/4223063482472.jpg?v=1791120298","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780798149594","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}