{"product_id":"9780796323767","title":"Vredemaker","description":"\u003cp\u003eReggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer. Maar hy bly ontevrede met homself - hy sug voordurend na erkenning en aanvaarding.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTot hy besef dat hy ŉ keuse het: Kies die lewe, óf kies ’n stadige dood. Reggie se verhaal is een van hoop. Sy storie is een van swaarky, maar ook van uitdagings wat oorkom kan word en hoe om met Christus aan jou sy sterker anderkant uit te kom.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publisher","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43139892379763,"sku":"9780796323767","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780796323767.jpg?v=1750313130","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780796323767","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}