{"product_id":"9780796323644","title":"Å‰ Ewige Kroon","description":"\u003cp\u003eOntdek wie jy geskape is om te wees, en hoe jy jou platform kan gebruik om ’n verskil te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDemi verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het, en wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en ’n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42127859122291,"sku":"9780796323644","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/N_41b8c1a8-9b29-4cbe-9c66-d05d76455f19.webp?v=1722328609","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780796323644","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}