{"product_id":"9780796323552","title":"Eendag is te ver","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eEendag Is te Ver, Geloofsgedagtes vir Jong Jesusvolgelinge\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMoenie dat die volwassenes jou onderskat nie: Jy hoef nie te wag tot jy eendag \"groot\" genoeg is in die wêreld se oë nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is voordele aan jonkwees en tyd is kosbaar.\u003cbr\u003eTe veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en verkieslik ’n graad moet hê voor jy aan die belangrike gesprekke kan deelneem en ’n verskil kan maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNeem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop.\u003cbr\u003eDis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein.\u003cbr\u003eDwarsdeur die geskiedenis was dit dikwels juis jongmense wat die verskil gemaak het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNou is dit jou beurt. Eendag is te ver.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43034602766451,"sku":"9780796323552","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780796323552_front.jpg?v=1752665203","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780796323552","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}